James Whitmore

James Whitmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Allen Whitmore, Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende James Allen Whitmore III
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1949–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Whitmore is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battleground (1949), Them! (1954), Give 'em Hell, Harry! (1975), en The Shawshank Redemption (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy